Is 'meerderheid' altyd demokraties in SA

  • 0

As meerderheid se wil demokraties sou wees in SA, dan behoort almal van ons dan net Anglikaners te word in SA? Of per bevolkingsgroepe, net 'n Nguni-taal en -tradisies te beoefen? Die staat diskrimineer dus blatant met geloofsbeleid van wetlike ingestelde christelike vakansiedae, teen minderhede. Dis teen die wese van gelykheid wat deur die Grondwet ondervang word. Hoe kan enige christelike akademikus soos Nico Koopman durf waag oor 'diskriminasie' verbale diarree kry, terwyl hy as christen predikant tans juis bevoordeel word met staatsdiskriminasie teen ander gelowe in SA? Hy speel die vrot geykte velkleur kaart om aandag af te lei van die werklike diskriminasie tans in SA.

Hans Richardt

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top