SêNet-briewe
Sê jou sê op die Sê! LitNet se vuurwarm brieweblad oor alles en nog wat.
Stuur jou brief aan webvoet@litnet.co.za.
Don’t bite your tongue! Turn up the heat and send us your letters and opinions.
Send letters to webvoet@litnet.co.za.
Urban legends'/voorstedelike legendes en dinge op LitNet
2012-11-22 Die tydlose toets sal wees om in ’n sekulêre staat die vakansiedae af te skaf.Antwoord vir Jaco
2012-11-22 Ek reken jy is min of meer in dieselfde kamp as Niekie van den Bergh so jy behoort goed te weet wie die ONS en die JULLE is waaroor jy nou so ontsteld is.“Camagu!”
2012-11-22 sonner ’n uitroepteken, enige slagspreuk,uitroep, na meer v’rname, fisies afwesige,
Entiteit, Wese, Schepper, umDalimKhulu,
sonner eksklamasiemerkie, sallittie werkie
Spesiaal vir Kobus
2012-11-22 Tienuur in die oggend besluit ek en my vriend om see toe te ry, na Bird Rock, en 'n rukkie daar te sit. Ek voel effens bedruk en die vars seelug sal my dalk beter laat voel.Oor kontak met gode
2012-11-22 Dit is vir my ’n verdere verklaring dat gode en godsdienste hul oorsprong eenvoudig in ons breine het en om die ou godsdienstige geskrifte as “heilig” te beskou, ongeregverdig is."Ieder diertje zijn pleziertje"
2012-11-22 'n Mens moet daarteen waak om jouself interessant te vind en veral om te veronderstel dat ander mense in jou doen en late belangstel. My bestaan is tydelik en wat ek dink, is opsioneel. Sankovitch verlustig haar egter in haar wêreldjie en deel dit as kosbare kleinode met die leser.KdK: Waarheidspreker of Kluitjiebakker?
2012-11-21 In ’n skrywe wat op 16 November verskyn het maak Kobus de Klerk soos gewoonlik allerhande waarheidsaansprake sonder om enige bewyse te verskaf.t’r wil van kontinuïteit
2012-11-21 Vader, Schepper, Wetgewer, teen pejorativering,Vestig, Allah, Op’nbar’nd, Indien U Wil, v’rligting,
Skud Millennium Drie Mens, woekies, uit slaap,
sjatansberg hang hoog bo Moeder, Stad, Kaap
