Varkspek, Flaandere en VOC

  • 0

In 1795 het beide Flaandere en VOC ophou bestaan. Jy kan ook oplees oor eiland Texel, vanwaar al die personeel verskeep is. Die geskiedenis van België sal die geskiedenis van Flaandere/Vlaandere gee op 'n tydlyn. Jy is byna soos die ou wat oor 'Stellenbosch se verandering' kla. Ek dink die 'invloede' op die Vlaamse 'nederlands' vanuit !xham en !xhoi is oordryf. Ons skryf niks op die manier in afrikaans of in sanskrit nie. Die invloed was al in vlaams, want as jy handel met mense, gebruik jy franko-lingo van die bedryf.

Hans Richardt

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top