SêNet-briewe

Sê jou sê op die Sê! LitNet se vuurwarm brieweblad oor alles en nog wat. Stuur jou brief aan webvoet@litnet.co.za. Don’t bite your tongue! Turn up the heat and send us your letters and opinions. Send letters to webvoet@litnet.co.za.

Bruin of kleurling?

Hans Richardt 2012-12-06 Kan iemand nou vir my opklaar of dit 'n kollektief vir minderhede is?

Kobus, kom soos jy is

Gay ou man 2012-12-06 Die Here verwag nie van jou om die wetenskap verkeerd te bewys nie.

Trienie Mahne: Die Kobus de Klerk-geval

Cornelius Henn 2012-12-06 Dis regtigwaar asof jy enigeen wat bloot lippe diens aan 'n '3 enige' doen saam in jou kamp soek.

Is Christenskap religie of godsdiens?

Trienie 2012-12-06 Sandra kon ook nie haar essay met ‘n beter samevatting afgesluit het dan: “Om dinge anders te kán maak, het ons die kennis van die wetenskap nodig; om dinge anders te wíl maak, het ons ’n nuwe begrip van God nodig.” Sy is in die kol.

Op die swartlys

Heiden 2012-12-05 Wel ek doen niks verkeerd nie, maar ek gaan toe maar deur die proses. Daar laat weet hulle my ek is op ses verskillende swartlyste van net 45 wat hulle getoets het!

Homoseksualiteit vir Gay ou man en Jaco

Angus 2012-12-05 Aan die begin van die jaar het ek ’n brief geskryf wat so amper stil-stil verby gegaan het. Miskien sal julle dit interessant vind

Vir Jaco oor sy kommentaar

Jan Rap 2012-12-05 Jy's nou besig met ontwykingstaktieke. Gestel nou ek gee jou die CV van Dan Roodt waaroor jy so knaend aanhou.

wyl’ kam’raad

Jacobus Faasen 2012-12-05 soos’k onthou, u’t sonner g’raas g’stry,
dikwels, voor-innie-koor, optogte gelei,
struggle, anti-apartheid s’n, nie ’n spel,
struktuurg’weld heers nog, ’n louter hel

Karoo-fragmentering?

Hans Richardt 2012-12-05 Nou ja, niemand gaan duisende liters water skenk vir die boere se diere nie. Totsiens Karoo-lam.

Die moed om te wees

Johannes Comestor 2012-12-05 "Om 'n huwelik te laat slaag, moet 'n mens toegeeflik wees en daarmee volhou. Holbrook se boek verg 'n soortgelyke benadering."

Kerkgesange

Gay ou man 2012-12-05 "Hoewel ek nie meer dikwels in 'n kerk kom nie, onthou ek baie van die liede wat ons gesing het en wat vir my steeds mooi is, veral waar hulle in 'n "ouer" Afrikaans, amper in Nederlandse idioom, gesing is."

Die gelowige persoonlikheidstipe

SêNet-briefskrywer 2012-12-04 Die wetenskaplik/kritiese persoon daarenteen, kan net eenvoudig nie glo aan 'n ontasbare, mistieke goddelike figuur waarvan die bestaan nie volgens die wetenskaplike metode bewys kan word nie.

post-“isiBhulu”-g’voel

Jacobus Faasen 2012-12-04 skiet sy ’n kaart, soos ’n blom oppie tong,
sêrie slavin vir kleinbaas:”Hei, wag jong,
virre baas wat my hand vra, issik b’reid,
g’lankie kind vry bly, vannie apartheid”

Wetenskap versus God

Trienie 2012-12-04 Gee my ’n wetenskaplike of naturalis wat die hele skepping in 5 dae kan skep, dan kan hy die Skepper daarvan maar voorskryf.

KdK – Stryder vir die Geloof

Trienie 2012-12-03 KdK is ‘n Stryder vir sy geloof.

Conspiracy-teorie oor Helderberg?

Hans Richardt 2012-12-03 Hordes spekulasie-teorieë vlieg rond?

Jaco, 'n laaste woord

Gay ou man 2012-12-03 My homoseksualiteit is heeltemal versoenbaar met my geloof.

CELEBS in Sa?

Hans Richardt 2012-12-03 Hoekom word staatsradio, oa RSG-omroepers, 'celebs' genoem?

Namataal en -kultuur?

Hans Richardt 2012-12-03 Hoekom moet die ATKV die Nama-tradisie van 'rieldans' as 'afrikaanse kultuur' bevorder?

So hittete …

Jan Rap 2012-12-03 In die 75ste minuut gee die Engelse besit weg en die Nieu-Seelanders teken 7 punte aan in 'n ommesientjie.
Top