Ek het al van nama, korhanna, griekwa en xhoi-xhoi, asook kleurling gehoor in SA. Dan is daar nog maleier ook. Kan iemand nou vir my opklaar of dit 'n kollektief vir minderhede is? Waar sal Loeriesfontein-basters inpas?
Hans
0Ek het al van nama, korhanna, griekwa en xhoi-xhoi, asook kleurling gehoor in SA. Dan is daar nog maleier ook. Kan iemand nou vir my opklaar of dit 'n kollektief vir minderhede is? Waar sal Loeriesfontein-basters inpas?
Hans
0