SêNet-briewe
Sê jou sê op die Sê! LitNet se vuurwarm brieweblad oor alles en nog wat.
Stuur jou brief aan webvoet@litnet.co.za.
Don’t bite your tongue! Turn up the heat and send us your letters and opinions.
Send letters to webvoet@litnet.co.za.
Nog rate vir peste vir Karen
2012-12-19 Karen aangesien jy repliek op my brief gelewer het, hier is nog 'n raat of twee om van ander peste en plae ontslae te raak.eie bodem-profeet
2012-12-19 Madiba, Rohlihlahla, duid’lik sy deel g’bring,vir sy land, ieder siel m’t g’boort’plek v’rbind,
patriotism’ laat herleef, sprake vanne “nasie”,
mette lekke’ spasie vir sý soort rekonsiliasie
Michael Ruse, neutrinos en die ouderdom van die aarde
2012-12-19 Bogenoemde is ’n uitstekende voorbeeld hoe kreasioniste iemand se stellings subtiel verwring in ’n poging om die werklike argument te systap.Alastair Hazell: The Last Slave Market
2012-12-19 "Vanweë veral Kirk se ywer, is die sultan in 1873 oortuig om alle slawehandel ter see en in 1876 ook op land te verbied."Fourty one shots - Bruce Springsteen?
2012-12-18 Die woorde kan maklik van 'american skin' na 'you can get killed just for living in your white skin' in SA vir boere verander word!'rightwing' definisie is misplaas in SA
2012-12-18 Die internasionale definisie van verregs, is dat sulke groeperinge verwag dat regering meer doen vir hul ideologie!olwethulwimi
2012-12-18 eish, latte pejorativering, van “olwethulwimi”,moedertietsmelkstaal, oertaals, voor-pre-oer,
legitimiteit, van Afrikaaps, v’r-Vlaks in’r moer,
heilig, indien sy polities m’t “isiBhulu” assosieer,
apartheidsonderdrukker/taal oor selle kam skeer
Parallelle Heelalle vir Jan Rap
2012-12-18 Daai brief van my was sommer om te kyk of ek iets aan die gang kan sit, dat die bloedrukke styg.Vir Brianvds, Thomas en Jaco – politiek hierdie keer
2012-12-18 Thomas, jou vraag: "En julle oplossing vir een-mens-een-stem waartoe die meerderheid van ons bevolking hulle sou verbind was nou weer??" het ek al baiemaal geantwoord.Rate vir peste en plae
2012-12-18 Ek het die volgende raat gekry hoe om van 'n ongenooide muis of rot ontslae te raak.'n Ver-maan-ing vir Jan Rap
2012-12-18 Ons kan uit bostaande aflei dat die gety-effek rondom die planeet met die hoë massa aansienlik meer is as rondom die laer-massa planeet, ten spyte daarvan dat mens sou dink dat die gravitasie rondom A skerper behoort af te neem as rondom B.Vir Thys oor die oneindige heelalle
2012-12-18 "Hoe vereenselwig die wetenskaplikes wat hieraan glo dit met die feit dat daar alternatiewe geskiedenisse kan wees?"Wat wil ek bereik?
2012-12-14 Ek sanik oor politiek en geloof, omdat ek agterkom dat bepaalde groepe bv 'versoening' obsessiewes, dikwels oorboord gaan met hul pogings.Sony experia selfoon is waarde vir geld!!!
2012-12-14 My opgraderingskeuse was 'n maand terug die Xperia!Me Eva Havgard
2012-12-14 Jan van Riebeeck’t haar eerst’, doer, innie skaar g’waar,vir weke’t Sy Edel’, onophoud’lik, na haar g’laat g’staar,
Krotoa self g’sien, hoe bou inkommer Fort se ruite,
al’s sy b’handel, laat voel, nes “iemand-van-buite”
