Die internasionale definisie van verregs, is dat sulke groeperinge verwag dat regering meer doen vir hul ideologie! Die 'verregse wit' etiket is nou al lankal verby die vervaldatum van hierdie geykte wit diskriminasie-etiket in 1994, maar dit word hardnekkig toegedig aan linksgesinde wittes, wie die regering van dag opponeer. As SA werklik so deel van internasionale gemeenskap was, sou die aanpassing rondom die internasionale definisies gemaak gewees het! Dis agterlike mediamentaliteit van SA wat deur staat beheer moet word?
Hans

