Die broers De Wet en andere?

  • 0

Chrisjan was 'n bittereinde en Piet 'n hensopper/'joiner'. Jan Breytenbach van Spes-magte en Breyten Breytenbach wat die ANC onderskryf het, agv persoonlike keuse? Kan daar ooit eensgesindheid wees? Daar is vele ander onder Afrikaanssprekendes.

Hans Richardt

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top