Jan Rap, "suzerainty of Brittain"?

  • 0

Vanaf 1852, Sandrivier-konvensie, was dit 'n stryd vir die Transvaalse republiek om ontslae te raak van Groot Brittanje se 'suzerainty'. Maw, die Transvaalse Republiek was 'n tuisland vir Boere, ondergeskik aan Brittanje se 'kroon' vir buitelandse beleid. Daar was ook by tye 'n truimvirate in 1880, 'n staatsgreep.

Dus, die ABO was 'n verset-oorlog om van wetlike ondergeskiktheid van Britse imperialisme ontslae te raak. Dit was 'n Vryheidsoorlog en 2de, na die Jameson-inval as 1ste Vryheidsoorlog bekend geraak het. My stelling was dat dit van 'n direkte konvensionele konfrontasie, tot guerilla/terroriste-oorlog gegaan het, om vir eens vry te kom van Britse ondergeskiktheid. Die 'Boere', nou Anglikaner, het al 200 'n ideaal van 'n 'tuisland' in Afrika. Wat van 'n paar plase langs 2 landsgrense, soos 'n oorgrens internasionale wildtuin? Moet ons altyd dié spektakels van die wêreld bly, op grond van gewaande verromantiseerde 'geskiedenis'-insigte van akademici?

Hans Richardt

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top