Bittereinder vs hensopper?

  • 0

Bittereinder is die wat na 1900 aanhou veg het en nie lojaliteit wou sweer aan die kroon, soos 'n hensopper nie. Maw Brittanje het toe die twee Boererepublieke gehad in mag. Meeste gevegte was in die Noordkaap, wat Britse grondgebied/kolonie was.

Jan Rap, moet nooit buite Ritchie by ou blokhuis stop nie, die ding is vol gekak. Buite Victoria-Wes staan 'n tolhek/blokhuis op privaat grond, langs die ou Kaapse pad. Ek ry die ABO-pad elke jaar. Vanaf 1999 tot nou het alles erg verval. Nostalgie het nie plek in feitlike geskiedenis nie.

Hans Richardt

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top