Die volgende kommentaar is op 1 November 2012 op LitNet geplaas. Teken in om kommentaar te lewer.
The following comments were published on LitNet on 1 November 2012. Log in to leave your comment.
| Kategorie Category |
Artikel Article |
Kommentator Commentator |
Kommentaar-uittreksel Comment excerpt |
Datum Date |
| SêNet-briewe | Afrikanerselfbeskikking | Jan Rap | Nee Jaco, dit is wat EK sê, ek het dit nêrens in jou skrywes gelees nie. Om Afrika se probleme op te los is demokrasie die antwoord. Met ander woorde, al 2038 volkere moet hulle ... | 2012/11/01 10:43:20 NM |
| SêNet-briewe | Solidariteit-radio op internet? | Thys Human (PTA) |
Maar ons Afrikaners (nie Afrikaanses of Afrikaanstalige Suid-Afrikaners nie want daar bestaan nie werklik so iets nie) deel bv. nie die Engelse se liefde vir sokker nie en aan die anderkant ... |
2012/11/01 08:35:21 NM |
| SêNet-briewe | Is Afrikaans besig om ’n swart-taal te word? | Thys Human (PTA) | Jy maak seker grappies – en jy dink die syfers wat uitgegee is, is die waarheid of weerspieel die werklikheid.
|
2012/11/01 06:49:36 NM |
| SêNet-briewe | Die Woord | Chris Dippenaar |
Hello Trienie So ’n rukkie terug het jy gepraat van "profetiese gelowiges", ’n term wat ek nie weet wat om van te maak nie, en ’n kar-rit in die reen ... |
2012/11/01 05:51:22 NM |
| SêNet-briewe | Die Skepping en berekening van tye | Brianvds |
Panda: Ek hou eintlik van die woord "drogma." Ek dink dit is dalk soort van sinoniem met "bogma." 🙂 Kobus: Jy praat so van agnostici asof hulle almal presies ... |
2012/11/01 05:39:33 NM |
| SêNet-briewe | Die Woord | Kobus de Klerk |
Chris, Ten spyte van jou abnormale ‘belangstelling’ in die Bybel, kan jy die inhoud nie begryp, nie. Kom ek wys vir jou ... Petrus het die HERE by slegs een geleentheid ... |
2012/11/01 05:25:41 NM |
| SêNet-briewe | Was Jesus in die paradys, die hel of nêrens? | Thomas | Chris
Dankie, vir die skakels – ek sal dit beslis opvolg. Of die historiese Jesus nou bestaan het of nie, daar is absoluut geen twyfel dat die sogenaamde goddelike ... |
2012/11/01 04:45:11 NM |
| SêNet-briewe | Slag? | Brianvds |
Ek kom affie plaas af, so ek onthou nog die slagtery. Ons buurman kon ’n skaap se keel binne ’n sekonde of twee afsny met ’n knipmes wat hy eers so skerp soos ’n ... |
2012/11/01 04:28:12 NM |
| SêNet-briewe | Is Afrikaans besig om ’n swart-taal te word? | LitNet | Ek het nog nie die hele statistiese verslag ontleed nie en beplan dit ook nie. Dit is nogal insiggewend wat die kommentare is. Daar is mos ’n spreukwoord wat lui, "leuens, leuens ... | 2012/11/01 04:18:28 NM |
| SêNet-briewe | Die Woord | Trienie |
My reaksie hierbo gaan omtrent Kobus se skrywe oor Die Woord, en nie die nonsens wat die ander kwytraak. Glo my, ek mag dalk met meer bybels om my grootgeword het as Angus (in ... |
2012/11/01 03:31:43 NM |
| SêNet-briewe | Solidariteit-radio op internet? | Cornelius Henn | HOOR, HOOR ... ! | 2012/11/01 03:31:43 NM |
| Als oor LitNet | Nuut by LitNet? Ι Are you a LitNet novice? | LitNet | Ek is 'n skrywer en het vanjaar my eerste twee kinderboeke in my kinderboekreeks "Oom Vossie Vertel ..." gepubliseer. Nog 7 kinderboeke is alreeds geskryf vir die reeks sowel as ... | 2012/11/01 03:00:25 NM |
| Menings | Is Kersfees nog relevant? | LitNet | Koos, ek stem nogal saam met jou, skaf die dag af en laat die ware Christene die dag vier op die regte wyse en met die regte motiewe, soos dit hoort. | 2012/11/01 12:44:35 NM |
| Bieg | Faker as fake tiete? | Skaam Girl | sterkte! | 2012/11/01 12:35:45 NM |
| Hygliteratuur | Afrikaners is plesierig | Skaam Girl | Goed! | 2012/11/01 12:21:39 NM |
| SêNet-briewe | Oe Maya! | LitNet |
Uggh! |
2012/11/01 12:03:22 NM |
| Bieg | Ek is beskikbaar. En jy? | LitNet | Ek hou van die idee. Laat weet asseblief waar jy is en ek sal jou (probeer) uithelp. | 2012/11/01 11:42:41 VM |
| SêNet-briewe | Vir Thomas oor protes, byvoeglike naamwoorde en debat | LitNet |
Lekker lag ek vir myself Jan. Ek lees jou brief en sien "Ek kom byvoorbeeld hoofsaaklik in die kerk met dope, troues en begrafnisse ..." en daar lees ek (van te veel Engels op ... |
2012/11/01 11:34:44 VM |
| Menings | Is Kersfees nog relevant? | LitNet |
Ek hou te veel van Koos Kombuis om hom ’n grumpy old man te noem (veral die post-weed Koos). Ek stem, maar ek en jy is baby boomers en ons is die geslag wat alles deur ’n ... |
2012/11/01 11:25:02 VM |
| Menings | Is Kersfees nog relevant? | Bruggie | Koos, jy is reg, Kersfees is vir die meeste mense moeilik ... | 2012/11/01 11:18:46 VM |
| Menings | Is Kersfees nog relevant? | LitNet |
Wat ek kan ek meer sê, as DITTO. So ’n bek moet jêm kry. Ek's lankal gatvol vir Krismis. Was eers vreeslik geskok jare gelede, dat die dopperkerk nie kersfeespreke hou, toe ... |
2012/11/01 10:58:58 VM |
| SêNet-briewe | Opgevoede Afrikaners | Thys Human (PTA) |
Jy het nie goeie verduidelikings gegee vir jou vroëre bewerings dat die Afrikaner "’n ingebore vyandigheid" teenoor ander groeperinge het nie. Ek het jou spesifiek ... |
2012/11/01 10:52:30 VM |
| Prometheus ongebonde | Kultusse, wetenskap en die einde van die wêreld | LitNet |
Is alle godsdienstige instellings, die Christendom ingesluit, nie ook ’n kulte nie? Binne die Christendom is daar vandag meer as 3000 verskillende denominasies/sektes, elkeen met sy eie ... |
2012/11/01 10:50:55 VM |
| Menings | Is Kersfees nog relevant? | LitNet |
Hallo Koos Hier in Hatfield Sentrum is die klokkies en bokkies alreeds twee weke gelede ingesit. Ek was verstom. Miskien volgende jaar hoef hulle dit nie eens af te haal ... |
|
| SêNet-briewe | Was Jesus in die paradys, die hel of nêrens? | Kobus de Klerk |
As jy die begrip "heilig" sou verstaan, Cornelius, sou jy dadelik besef dat jy die Bybel nie saam met ander religieë se geskrifte ... |
2012/11/01 10:09:39 VM |
| Menings | Is Kersfees nog relevant? | LitNet | Is Koos Kombius nog relevant ....... ????? | 2012/11/01 10:05:59 VM |
| SêNet-briewe | Die Skepping en berekening van tye | Kobus de Klerk |
Ons het so ’n tyd gelede gesels oor die aggressie waarmee agnostici hulle territoriale gebied afbaken en mekaar nie die vryheid van denke daarbinne toelaat nie en hoe dit baie ... |
2012/11/01 09:50:15 VM |
| SêNet-briewe | Sensus 2011 se syfers oor Afrikaans | Thys Human (PTA) |
Ek sien jy kan wel lees, maar ek sien ook jy kan nie verstaan wat jy lees nie. Jy wil maar nie verstaan dat ’n gemeenskaplike taal nie ’n "volk" uitmaak nie. Dis so ... |
2012/11/01 09:05:51 VM |
| Henry Cloete: Verworpe dopamien | Die Antwoord versus Gaga – verby (ge)sigwaarde | Reney Warrington | Lekker artikel, Henry. | 2012/11/01 08:37:45 VM |
| Menings | Is Kersfees nog relevant? | LitNet |
Ek stem saam met jou Koos, my Pa het al jare gelede gese dat die dag misbruik word deur mense (hy het hulle Jode genoem) wat net wil geld maak uit Kersfees en die dag nie meer sy doel het ... |
2012/11/01 08:29:15 VM |
| Bieg | Ek is beskikbaar. En jy? | Vrou | Rhona, jy is vieslik en ’n sluwe sl****t. BiegNet is nie meer dieselfde nie, dit het ’n walglike site geword waar almal hulself begin adverteer vir seks. Daar is ander ... | 2012/11/01 07:49:57 VM |
| SêNet-briewe | Die Woord | Cornelius Henn | Ai ou Kobus, ek's rêrig jammer maar daar klap jy weer my gemoed toe! Hoekom? | 2012/11/01 12:27:43 VM |

