Jan Rap, ABO-terroriste!

  • 0

Turn off for: Afrikaans

Jan Smuts oa was afgevaardig om in die kolonie 'n terroris te wees na 1900. Skynbaar weet jy nie dat Manie Maritz se kommando 'n bruin man in bv Calvinia tussen 2 perde in 2 getrek het, juis omdat hy Engelsgesind was? Oorlogskloof was vol gevegte en daar is 'n groot Britse militêre begraafplaas in bv Nieuwoudtville. Is dit nie terrorisme as jy Britse koloniale gebied intrek om Britsgesindes en teikens aan te val nie? In die Oos-Kaap was daar ook soortgelyke aksies. Jan, moet nie so hoogwaardig stry nie. Baie krygsgevangenes wou nie 'n dokument teken vir lojaliteit aan Brittanje nie, selfs na vrede. Kyk, ek dink jy verloor jou logika onder druk. Ek het in 'n Boer huis, met 2 oumas uit ABO opgegroei. Darem nie 1 van my matriargale vanne is by die van slawe herkoms nie.

Hans Richardt

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top