Jan Rap, die vlak van redenasie?

  • 0

KdK beweer dat God na die sondeval, bloedskande verbied het. Dan gaan hy onsamehangend aan dat Abram nie met sy halfsuster Sara bloedskande gepleeg het nie, want God het toe nog nie verbied nie? Wat kan man sê? Al bloedskande waaroor geskryf is in bybel, is dié van Absalom. Jy argumenteer dat die 2de fase van ABO nie dié wêreldbekende guerilla/ terroriste fase, na 1900, binne gegaan het nie, na val van Bloemfontein en Pretoria? Wat gaan aan met die LitNet-skrywers? Mense skryf oor 'kultuur' maar verwys eintlik na tradisies? Ek dink ek gaan 'n blaaskans vat, want wragtag, ek wil myself nie met sulke niksseggende pogings tot argumente ophou nie.

Hans Richardt

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top