SA-vroue het 'n opinie van trop?

  • 0

Nou ja, skynbaar is dit nie 'snaaks' om gegronde kritiek op SA-vroue te loods nie. My kritiek was nie bedoel as snaaks nie. Bv Prinses Irene Von Lippe-Biesterfeld sit op 'n plaas in die SA-Karoo naby Graaff-Reinet, as Nederlandse prinses, sonder 'n opinie oor die familiebesigheid Shell, se 'verbrokkeling' van die Karoo vir ewig.

Chris Dippenaar dink nie dis snaaks as ek sê dat SA-vroue te 'beskaafd' is om 'n eie opinie te hê, anders as 'samewerking meeloper' van 'n trop nie. Ek het nog net met vroue te doen gehad wat iets anders doen, maar nie hul seksuele behoeftes soos 'n man kan verwoord nie en dis ’n feit. Dalk sou daar minder gesinsgeweld gewees het, as SA-vroue meer soos mans geredeneer en opgetree het. Maya, SA-vroue het of 'n vrotterige meeloper-opinie of niks. Ek skryf nie hier om te 'score' of as 'wedergeborene' van 'n iets nie. Ek skryf as myself, dis ek en dis dit. Ek het nie veel ooghare vir vermetele SA-vroue nie.

Hans Richardt

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top