Ek gaan al twee jaar aan dat die VOC nie as openbare maatskappy, enige land kon kolonialiseer nie en dis 'n blatante onfeitlikheid dat 'Nederland' Kaap gekolonialiseer het as 'n 'regering'. Die VOC was 'n Amsterdamse aandelemarkgelyste openbare maatskappy van 'n klomp Jode. Die eerste en enigste kolonialiseerder in SA was Groot Brittanje. Sien aangehegte aandelesertifikaat, oudste in die wêreld!

Hans Richardt

