Jan Rap, tuisland-idee met kerke?

  • 0

Hierdie is al eeue oud in SA en Verwoerd het met niks nuut begin nie, net formeel opgedwing met wetgewing. Bv oa Genadendal vir spesifieke bruines van 'n spesifieke kerk, Jatniel vir wit van 'n spesifieke kerk en nou Orania vir 'Doppers'? Die universele tuisland-idee is moeilik lewensvatbaar, maar gekoppel aan 'n iets, bv 'n kerk, skep al 'n unieke basis. Die NG-kerk het hul 'uniekheid' weggesmyt met kerkbeleid van universele oopheid en Belhar. Ek dink nie dat diskriminasie is om mense met dieselfde lewensuitkyk bymekaar te trek nie. Jy en Jaco het 'n hippie-benadering van universele inklusiwiteit vir 'n 'kolonie' tans in jul debat. Hoe sal jy 'n 'afrikaner' keur? "urban legend" het dit dat mense met 'n donkerder privaat kleurlinge is? Sal almal met broeke op knieë staan by die poorte van die 'ware afrikaner tuisland'?

Hans Richardt

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top