Kan hierdie 'groeipunte' sonder 'donker Afrika' se 'vrot' elektrisiteit, riool en water' klaar kom, net as 'n begin? Dan, agro-ekonomie is wonderlik, asook klere maak, karre regmaak en koek bak. Wat gaan werklike ekonomie dryf, wat dit anders gaan maak as 'n Chinese 'imports' verbruikersmark? Dalk is 'n hippie benadering makliker, maak 'groen diesel' uit ou kookolie. Maak self skoene, ens. So, die 'groeipunte' gaan tog nog onderworpe wees aan polities-ekonomiese flaters van ANC? Klink wragtig of sanksies en boikotte 'n paar pypdrome kan laat sink op Titaniese manier.
Hans Richardt

