My naam en van se herkoms?

  • 0

Ek was nuuskierig. Toe soek ek oral en google. Johannes Richardt se voorsate spoor ek in Venlo en Geldere op. Die twee plekke was eens deel van 'n prinsdom wat onder Vlaandere van ouds ressorteer het. Natuurlik het die Rynvallei-lande in 1500's anders gelyk, as in 2012 of selfs in 1652. Ek het name as agterlik beskou, soos Jo(h)annes, Petrus, Anna, Maria, Jo(h)anna ens. Tog is dit horingoue tradisionele name van 'n van. Die burgemeester was verkies en dan ingehuldig met 'n koninklike familiewapen. Beide is moderne 'vrystede', wat dalk die hippie-gene verklaar. Ek wonder wat die omvang van genetiese historiese indrukke en ervarings is?

Hans Richardt

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top