Ek dink aan bv Genadendal. Ek as wit man mag nie daar in om te bly permanent nie. Ek mag ook nie vir grond by Zulu-koning vra nie. Tog moet alles wat wit is, gedeel word, anders word APARTHEID ten hoogste hemele geskreeu. As dit darem nie 'n fiksasie of 'n geestesafwyking op skisofreniese vlak tans in SA is nie, dan weet ek darem nie. Ek is gatvol vir hierdie blatante obsessiewe gedrag, wat polities geword het.
Hans Richardt

