son’r slag-’f-stoot

  • 0

Millennium Drie Homo Sapiens Sapiens, Mens,
G’skape yt Skepper, yt Sy Éíé Kreatiwiteit yt,
“Duiwelspiek”-dissip’l, sup’r-ultra-mampara,
spiritueel, ommiebosl’k, anie wharra-wharra

“ras”-, “klas”-kaste, vrees, haat, bloot,
G’wete, g’wetenloos, son’r slag-’f-stoot,
aan sjatan, sy paparazzi, v’rsubmissiveer,
al’s bloed, Mens S’n, universeel één kleur

sien Mens Self, hoe Sélf Self uitroei, v’rwoes,
nageslag, eie Kind, aan hoofdemoon oorgee,
maak Mens b’noud oorlog, gaat’t rêrig woes,
wêr’ldwyd wet’nskapl’k’ onkund’-ontkenning

Millennium Drie Krisis b’slissie vi’ sissies nie,
t’veel weet t’min, re Lewe Twee Lewe Teorie

Jacobus Faasen

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top