Dit van dié man wat 'n tantrum gooi oor hippies se lewenswyse? Wel, duidelik het jy nog nie met gemors wat hulself 'gypsie' noem in Europa, te doen gehad nie. Sakkerollers, swendelaars, smokkelaars, moordenaars, grypdiewe en prostitute beskryf hul goed, van Griekeland, Italië, Roemenië of waar ookal. G'n wonder Hitler het hul gaskamers toe gestuur nie. Die Corné Mulder-gesanik van kanton vanaf Over-de-Voor stoep, ego jy maklik.
Jy kan toegang tot 'tradisionele leierraad' op jou maag skryf. Jy het nog nooit bewese historiese tradisionele 'adellike' leiers gehad nie, tensy dit uit Anglikaner-geledere is. Ek weet van g'n 'adellike Boer' nie, al besing Reusedwerg hul moontlikhede, wat twyfelagtig is. Wat wel 'n lewensvatbare moontlikheid is, is om 'kanton Orania' uit te brei. Dalk Koos van der Westhuizen van Middelpos (daar is darem 'n polisiestasie) te nader om 'n 'kanton' te begin? Nee wat, dit gaan knetter, tensy daar met 'n doelbewuste poging daadwerklik begin word. Rsg inklusief gaan nie werk nie.
Hans Richardt

