Maya, ughh?

  • 0

Ek ry elke dag werk toe en daar is 'n spesiale aanbod van 'n salon, nl 'pedi en mani R400'? Dit is nog nie die waks en politoer nie! Dan beweer jy die SA-vrou kan 'n eie opinie maak of hê? Almal drel agter die skoonheidsmiddele mark slaafs as meelopers aan. My punt bewys tov die essensie van 'n SA-vrou. Ek het my lyfhare geskeer en dit was 'n straf as dit op daai staalborsel stadium is, man het nie genoeg hande om te krap nie. Die SA-vrou het 'n opinie, solank sy dit met duisende meelopers kan deel. Dis 'n vrou se genetiese samestelling, om altyd te wonder wat die ander mag sê. Ek kan as man net sê: fok dit, dis 'n klomp stront. Het jy al gevra of Maria 'n keuse gehad in 'bevrugting met heilige gees'? Het die vrou 'n keuse uitgeoefen êrens in bybel, onafhanklik sonder meelopers? Kyk net die voorskrifte vir vrou in media, dis multi-biljoen bedryf, omdat SA-vroue g'n opinie het nie. Wie sou jy as 'n heldin kon kies: Eva? Ek is nog steeds 'n Dawid-aanhanger, hy skryf Psalms, sing, pomp en veg, nie 'n metro-man nie.

Hans Richardt

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top