Thys Human, boeretradisies?

  • 0

Jy hou van man speel, nes ’n boelie. Kom ek boelie jou net so ligtelik. Jy meng boeretradisie met afrikanerkultuur en subkultuur. Was dit ABO of AAO? Het jy die klok hoor lui, maar weet nie lekker waar die bel hang nie, ou klong, in my gesprek van 2 jr met Jan Rap oor die onderwerp? Verstaan jy eerstens die verskil tussen tradisie en kultuur? Boer vs Anglikaner in 1914 = Afrikaner? Nee wat, jou afrikaner was die phoenix van vervloë nasionalisme/sosialisme.

Hans Richardt

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top