Jan Rap, 'anglo-dutch treaty 1814'

  • 0

In die Napoleon-oorloë, was die Lae Lande Frans en is eers na 1814 met Britse hulp ingelyf by Holland as Nederland en het Brittanje die Hanseatiese laelande kompensasie aan Nederlandse koningshuis betaal. Die Kaap was gevat om die kompetisie vir slawehandel in nuwe wêreld te stop na die Wes-Indiese kolonies van verskeie Europese lande. Dit was na Amerika onafhanklik geword het van Brittanje en Amerika slawe direk uit Wes-Afrika na Amerika gevat het. Brittanje het nie slawe nodig gehad, synde hul ongewenste bevolking arbeid in kolonies kon doen, as slawe. So, daar moet nou in SA-geskiedenis 'n onderskeid kom tussen Hoik en Hwik, veral tov beweerde slawe aan Kaap? Lyk my dit was die 'sick, lame and lazy' wat aan die Kaap gelos is, wat nie reis na Wes Indiese eilande kon maak nie? Dit blyk nog duidelik in SA-produktiwiteitsyfers?

Hans Richardt

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top