Jan Rap, hemp vs dagga

  • 0

Ek is nie vir die wettiging van dagga/canabis indica nie, agv bipolêre psigiatriese gevolge met langdurige gebruik en ook omdat dit 'n basis is waarmee tot voetpoeier ens gerook word. Hemp/ cannabis sativa is van dieselfde genus, maar die THC/dwelm-inhoud daarvan is te min om enige bedwelmende effek te hê. In bv Kanada word Sativex gemaak hieruit, wat vir multi-sklerose gebruik word. Sativa se veselinhoud is baie hoog en is beter as katoen. Indica en Sativa lyk anders van mekaar. Hempsaad is vrylik in die saadvoer bedryf beskikbaar in SA, vir papegaaisoort voëlvoer vir beter verevoorkoms. Die olie kan as bio-brandstof verwerk word. Jan Rap, vetivargras kan vir suiwering van 'gryswater' en selfs 'suur' mynwater gebruik word en het hope gebruike. Bamboes het nie saad wat deur voëls versprei word nie. Ek dink dat dit mode geword het, om alles natuurlik net af te skryf as kwaksalwery, vir daardie 'wetenskap orakel' van alles sinteties.

Hans Richardt

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top