Eerstens, daar was die HOIK/VOC en BOIK/BOIC. Britse Oos Indiese Kompanjie. Die twee openbare transporthandelsmaatskappye was direk in kompetisie in dieselfde tipe handel en omgewing. Die groot oorweging was met die kompetisie in opium-handel in China.
Al die goed was om die Kaap na dié nuwe wêreld vervoer in 'n tipe 'barter'-handel, bv tabak en rum vir kruie, opium en sy en veral slawe. Daar was 'n duidelike misdaadsindikaat-inslag by beide maatskappye, met bv die 'landlords' van die Ooste. Dit was 'n 'turf war' en die Britse regering was tot oor hul kop in die plunderingsindikate betrokke. Die Britse eilande was eintlik agterlik en ’n misdadigernes gewees, tot hul begin het met kolonies en uitvoer van ongewenste bevolking na kolonies in nuwe wêreld. Brittanje het die Kaap geannekseer deur 'n gewelddadige betoging te onderdruk. Die Kaap was dus daar vir enige regering vir vat. Duidelik het geen regering enige belang by die Kaap gehad tot 1812 en die VOC was bankkrot was en nie 'n oorlog teen 'n regeringsweermag kon voer nie. Die BOIK het eintlik net die HOIK oorgevat? Daar was geen ooreenkoms tussen regerings nie, want Nederland kom eers in 1815 totstand? Nou ja, dis my siening van ons geskiedenis.
Die 'Dutch Roman law' was dus 'n tipe nie-amptelike regstelsel aan die Kaap, uit maatskappybeleid van HOIK. Daar was nooit verkiesings tot in 1914 met Uniewording, van 1652 af nie. So, baie van die 'apartheid' voor 1914 was 'n sosiale sisteem en het niks met politiek te make nie. Dit is dus 'n drol wat in ons hare gedraai word deur slawe-groepe. Abraham Esau was in Calvinia 'n bruin sakeman wat deur Kmdt Niewoudt tereggestel was in ABO vir sy Britse lojaliteit? Maw bruin was pro-kolonialisering en vir Britse wetlike apartheid? Daar is darem 'n klomp politieke emosionele plakkery konstruksie na 1994 gewees, wat blatant onfeitlike sienings is!
Hans Richardt

