Jan Rap, my hand

  • 0

Die vleis was totaal aan bokant van my hand, tot op been afgeruk, tot na gewrig. Ek het gesweet op na die hospitaal in die karretjie. Die senings is so styf by die duim en wysvinger, ek is bang ek ruk 'flange' af tydens 'arm struggle'. Ek het 'n klein kolletjie naby die wysvinger op hand sonder gevoel. As ouer man met insulienweerstandigheid, is ek gelukkig om so te herstel. Net as die weer koud is, is hand styf en seer. Ek het gehuil van die pyn party nagte, maar dit gaan verby. Was 10 dae na ongeluk kruppel terug by werk. Darem nie 'n hospitaalinfeksie opgedoen nie. Die jean mode kan gerus verander, sodat ek jeans met kantsakke kan koop en beter hemde. Ek dink dat ek tussen Mr Price en Pep, my weg vind.

Hans Richardt

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top