Dit wil vir my lyk asof die Hoik 'n maatskappy was met hoofsaaklik aandeelhouers uit Franse Vlaamse lae lande, wat onafhanklik was van Holland en dat HWIK 'n koninklike Hollandse verbintenis gehad het. Wil lyk aof HWIK dus 'n voorloper van ander openbare maatskappye was van koningshuis soos Shell. Die Nederlandse koningshuis voel 'n fok vir straatname wat in Pretoria verander was, want hul het nooit 'n direkte historiese verbintenis met Pretoria gehad nie. Mense verstaan skynbaar nog steeds nie dat Holland en Frans Vlaamse Laelande niks met mekaar te make gehad het nie? Dat meeste van Afrikaanse voorouers uit die Laelande na Kaap gekom het. Daarom dat ek en 'n Vlaam kan praat, maar ek en kaaskop praat engels met mekaar.
Hans Richardt

