Pieter Redelinghuys, SA-vroue?

  • 0

Hul volg 'n bemarkte beeld in die media slaafs na, maar beweer hul is individualiste? Dis 'n oksimoron, die SA-vrou kan nie individualisties funksioneer nie, al het hul verbale diarree daaroor. Ek dink dis hul genetiese bi-polêre gedrag agv fisiologie.

Die SA-vrou is die wetlik polities mees bevoordeelde vrou ter wêreld, maar kan die bevoordeelde samelewing posisie nie benut nie, agv 'n gebrek aan innoverende denke.

SA vrou is sielkundig altyd in regressie en wil emosies in elke situasie insleep.

In standpunte oor geloof of nie geloof in die bybel, was daar nog nooit 'n enkele vrou wat 'n standpunt, gemotiveerd deur hul geloofsonderdrukking as 'n mindere opgrond van geslag, wou inneem nie.

Ek is teleurgesteld in SA-vroue en sal nie graag weer by 'n SA-vrou betrokke raak nie.

Hans Richardt

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top