LitNet-kommentare | LitNet comments: 02.11.2012-04.11.2012

  • 0

Die volgende kommentaar is op 2-4 November 2012 op LitNet geplaas. Teken in om kommentaar te lewer.

The following comments were published on LitNet on 2-4 November 2012. Log in to leave your comment.

 

Kategorie
Category
Artikel
Article
Kommentator
Commentator
Kommentaar-uittreksel
Comment excerpt
Datum
Date
SêNet-briewe Aan Jaco: Vir Afrikaans in ere herstel én vir Engels! Thys Human (PTA) Dan Roodt het vandag in 'n meningsartikel op sy nuuswebblad Praag 'n kostelike ding kwytgeraak.

Hy skryf: "Naspers wat die Afrikaner sien as 'n Kleurling-in-wording".  Vir ...
2012/11/04 05:43:55 NM
SêNet-briewe Hans verduidelik asseblief Jan Rap Jaco
Jy's welkom om in te tjip
As drank verbied was, het die bootleggers dalk meer ouens as net jou broer se seun se kamermaat bygekom.  Ek reken al hoekom dagga nog steeds ...
2012/11/04 05:23:59 NM
Menings Is Kersfees nog relevant?   Ek stem saam. Gooi dit saam met die badwater uit en dan kan die wat wil dit reg doen. Gaan kerk toe en doen jou ding op 'n normale skaal. Geniet jou eie familiedag. Die hele ding het inderdaad in 'n ... 2012/11/04 12:53:35 NM
Bieg Ek is beskikbaar. En jy?   Ek glo nie ma laat weet my waar 2012/11/04 10:52:32 VM
SêNet-briewe Die Skepping en berekening van tye Cornelius Henn Hahaha... Kobus,  

Jy dwaal aan Brianvds met die volgende:  "Alle agnostici het een ding in gemeen - hulle ken God nie omdat hulle nie regtig wil, nie. Daarom is 'n ...

2012/11/04 10:51:55 VM
SêNet-briewe Die Skepping en berekening van tye Panda Brianvds: Na herbesinning gee ek toe dat jou uitleg van "drogma" nogal meriete het. 'n Taal groei mos en dalk kom die eer vir dié nuwe woord, Cornelius toe. Of is dit nie 'n nuwe ... 2012/11/04 10:20:09 VM
SêNet-briewe Die Woord Chris Dippenaar

Kobus, jy moet regtig 'n bietjie weier gaan "lees" as jou eie bydraes oor die Bybel hier op Litnet. Jou antwoorde hierbo sal uitgelag word, en selfs verdoem word in meeste ...

2012/11/04 12:26:32 VM
Henry Cloete: Verworpe dopamien Skepskop, skepskryf – 'n argument vir sport en digkuns   So van die os op die jas -   Hierdie "GANGNAM" woord wat nou op almal se lippe is, neem my terug na my kinderdae toe ons 'n rympie opgesê het, wat min of meer soos volg was: ... 2012/11/03 07:46:20 NM
SêNet-briewe Die Skepping en berekening van tye Kobus de Klerk Brianvds

Alle agnostici het een ding in gemeen - hulle ken God nie omdat hulle nie regtig wil, nie. Daarom is 'n ateïs sonder twyfel ook 'n agnostikus.

Nou is die ...

2012/11/03 12:40:16 NM
SêNet-briewe Die Skepping en berekening van tye Panda Aag tog ou Kobus! —   Jou skynheilige besorgdheid oor my kwansuise gruwelike aanval op Cornelius se persoon en  my kinderagtige en venynige toetakeling van hom, is ... 2012/11/03 11:53:29 VM
SêNet-briewe Was Jesus in die paradys, die hel of nêrens? Cornelius Henn Beste Thomas, ek ag elke woord in jou kommentaar hierbo. Die woord god bestaan egter minstens die in betekenis om 'n uiterste vorm daarmee te veronderstel. Die woord spook bestaan minstens die in ... 2012/11/03 11:52:21 VM
SêNet-briewe Die Skepping en berekening van tye Cornelius Henn Ja ou Kobus, jou besondere bydrae hierbo waarin jy jou waan onder meer omtrent agnoste weggelaat het  is toe inderdaad net 'n verskuilde en bose aanslag op my hoop dat jy sou besin.  Nie ... 2012/11/03 11:33:52 VM
SêNet-briewe Die Woord Kobus de Klerk O, ek is baie ernstig met my antwoord aan jou pogings om my vaste vra, Chris.

Maar dit slaag nie - nie omdat ek arrogant is, nie, want ek is nie, maar omdat jy bevooroordeeld en ...

2012/11/03 11:32:25 VM
SêNet-briewe Die Woord Cornelius Henn Kobus, van dag een af wat ek my op die werf begeef het was dit duidelik dat jy op die aandag wat jy met jou omstredenheid bereik floreer - om selfs na jouself as 'n "ou grote" op die werf ... 2012/11/03 11:24:00 VM
SêNet-briewe Is Afrikaans besig om ’n swart-taal te word?  

Reusedwerg.

Is jou beste "rebuttal" 'n gesegde?  Asseblief tog, kom met bewese teen-feite.  Ek self hou nie van die statistieke nie, maar het ...

2012/11/02 05:02:05 NM
SêNet-briewe Aan Jaco: Vir Afrikaans in ere herstel én vir Engels!  

Thys

Dis vir almal ooglopend dat jy met jouself alleenlik praat.  En jy weet wat van mense gedink word wat met hulself praat ne!  Jy is nie deel van ...

2012/11/02 04:54:13 NM
SêNet-briewe Hans verduidelik asseblief  

Jan 

 

Ek tjip in.  Ek weer het so 'n weersin aan enige vorms van drugs, dagga inkluis, dat ek met die Moeslems eens is (oa. Pagad) dat mense wat daarmee smous of ...

2012/11/02 04:46:25 NM
SêNet-briewe Was Jesus in die paradys, die hel of nêrens? Chris Dippenaar

Thomas, ek dink jy is reg in die kol dat die gnostiese en dosetiese idee van Jesus gehistoriseer is om die geloof te verkoop. Hierdie weergawe is afgespeel teen Paulus/Marcion/Simon Magus se ...

2012/11/02 03:34:37 NM
SêNet-briewe Die Skepping en berekening van tye Kobus de Klerk Arme Cornelius kon toe, soo ste wagte, nie volhou nie. Sommer by die eerste struikelblok, die van Panda, die agnostikus, wat voor hom gelê is, struikel hy omdat hy nie die moed van sy ... 2012/11/02 02:59:43 NM
SêNet-briewe Die Woord Chris Dippenaar As jy minder belang gestel het in jou eie ego as die Bybel sou jy die vrae wat ek hierbo gevra het ernstig opgeneem het. In jou ywer om Dolf en Trienie te beindruk het jy die ... 2012/11/02 02:52:17 NM
SêNet-briewe Aan Jaco: Vir Afrikaans in ere herstel én vir Engels! Thys Human (PTA)

Ag djirretjie tog, nog ’n verdwaalde gees wat Afrikanerskap wil uitbrei!

Jammer Cilliers, dis nie mense soos jy en Jaco en Thomas wat kan of sal besluit wie en wat Afrikaners is ...

2012/11/02 02:30:35 NM
SêNet-briewe Aan Jaco: Vir Afrikaans in ere herstel én vir Engels! Thomas Cilliers

Jy praat my taal.

Thomas

2012/11/02 02:30:26 NM
Snars poëtika Slow Poetry: Die lieflikheid van langsaamheid in hierdie gejaagde jare   Hierdie was nou wraggies lekker om te lees, Bibi. Ek het sommer ’n slag diep asemgehaal! 2012/11/02 01:19:46 NM
SêNet-briewe Ernst op RSG oor Stilte   Het uiteindelik tyd gekry om te gaan kyk. Het gewonder waaroor die polemiek gaan. 'Stlte' is gewoon ’n swak rolprent. Kan nie dink dat iemand wat kwaliteit ken, dit kan verdedig nie. Dit ... 2012/11/02 12:03:38 NM
SêNet-briewe LitNet-kommentare | LitNet comments: 30.10.2012-31.10.2012 Cornelius Henn Beste Webvoet, baie dankie vir hierdie bruikbare opsomming van kommentare. Mag julle arms sterk bly en dit volhou. Cornelius. 2012/11/02 10:58:25 VM
SêNet-briewe Opgevoede Afrikaners Cornelius Henn En o ja Thys, die geskiedenis rondom die tot stand kom van die Boere Republieke en die ABO of Ingelse oorlog staan afsonderlik van mekaar. Die Boere Republieke was lank voor die  ABO. Die ... 2012/11/02 10:56:00 VM
SêNet-briewe Opgevoede Afrikaners Cornelius Henn Thys, jy mag miskien vir jouself die spil wees waarom als draai, maar in my bydrae hierbo noem ek nie eens jou naam nie. As die jakkals tjank, nou ja, dan was dit sekerlik raak. Pas die skoen soos ... 2012/11/02 10:41:40 VM
SêNet-briewe Die Skepping en berekening van tye Cornelius Henn Kobus, dis jou trant in die bydrae hierbo wat so kortstondig in verdraagsaamheid verander het. Kortstondig, want intussen het jou vernieling van die woord agnostici in jou kommentaar en ander ... 2012/11/02 10:29:33 VM
SêNet-briewe Was Jesus in die paradys, die hel of nêrens? Cornelius Henn Kobus, uit die algemene begrip van die woord "heilig" bid ek dat jy "aan God opdra", "aan God toewy", "gewyd", "eerbiedwekkend","besonder ... 2012/11/02 10:16:46 VM
SêNet-briewe Was Jesus in die paradys, die hel of nêrens? Cornelius Henn Kobus, ek deel met jou die algemene begrip aan die woorde "heilig" en "heiligmaking". heilig1, (w), ge=. 1. Heilig wees. 2. Aan God opdra, aan God toewy. 3. Waardig maak. 4. ... 2012/11/02 10:08:11 VM
SêNet-briewe Die Woord Dolf

Kobus,

Dankie vir jou volgehoue getuienis van die Waarheid in God se Woord. Dankie ook dat jy bereid bly (ondanks die gedurige aanvalle wat ons ateïstiese, agnostiese en ...

2012/11/02 08:29:00 VM

 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top