Jesus word voorgehou as perfek, sonder 'n dualiteit in persona oa deur KdK en nou Trienie in Polokwane. My verstaan met 72 engele in 'ou Testament' vir christene, is dat elke positiewe aspek, negatiewe gevolge ook bring. Met Jesus is die dualiteit in sy goedheid, dan Satan. Maw as jy satan veg, veg jy met negatiewe aspek van Jesus se persona in jou lewe. Bv dink aan die woestyn, waar Jesus sy eie dualiteit gaan beveg het, sy eie satan-neigings. Dis ook in 'ter helle neergedaal het ...'. Alles het 'n dualiteit in bestaan.
So, voor al die beskuldigings en emosionele plakkery begin, dink oor dualiteit. In Katolieke kerk, is engel Mikael wat christelike geloof beheer. Die invokasie is: domine libera animam meam labiis iniquis et a lingua dolosa. Die negatiewe aspek is apostate soos KdK. Die engel Michael se invokasie/evokasie is: qaum magnificata suti opera tua Domine! omnia sapienta fecisti impleta est terra possesione tua. Dualiteit is immoraliteit. Die vertalings van die 'ou testament' was gedoen taalkundig, sonder deeglike kennis van die rituele doel van sekere boeke. Elke 'G_D'-beskrywing was nie altyd 'n verwysing na dieselfde persona, soos wat vertalers gedink en geskryf het nie.
Hans Richardt

