Feitlik, Swys?

  • 0

Feitlik het Nederland nooit bestaan in tyd van VOC nie en bly dit 'n feitlike onmoontlikheid dat Nederland die Kaap gekolonialiseer het. Die romantiese politieke konstruksie om 'n klimaat vir etniese amalgamasie in 'nuwe SA' op grond van konstruksie oor verlede te bewerkstellig, gaan nie werk nie. In 1815 was Brittanje amptelik die koloniale regeerder van Kaap, met die ontstaan van Nederland. Wat is blaf of balk oor die feite? As 'n man met 'n doktorsgraad hom verlaat op distrik 6 tipe beledigings, verdien hy g'n respek vir sy 'meerdere feitlike kennis' nie.

Hans Richardt

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top