Dis vir my 'n krapperige punt, wat altyd moedswillig verswyg of khoi-khoi gemaak word. In 1652 land 8 wit vroue aan Kaap saam met Van Riebeeck. Wie was die 8 vroue? Ek wil nie 'korrekte politieke snot' hoor nie, want 90% van khoi was deur pokke uitgewis. Ek sal geen 'nuwe geskiedenis' koop, wat etniese amalgamasie met geskiedenis wil bevorder nie, want wit vroue het as 'n skaars item geland aan Kaap. Is daar nie 'n feminis wat vroue-geskiedenis navors nie?
Hans Richardt

