Ek is al erg geïrriteerd met skrywes oor geloof op LitNet. Wat was regtig vervul? My opinie is dat Judaïsme gebaseer was op die invokasie/evokasie van 'n engel op 'n vlak van die tarot, van binne na buite met die 72 name in die praktiese Kabalah met Psalms. Dit was gedoen volgens die kalender en maansiklus. Omdat dit baie kompleks was, is die 72 name vervul tot 2 name, Jesus en Satan, dualiteit van Jesus. Papus het 'n baie komplekse boek geskryf, The Qabalah-secret Tradition of the West. Die greco-romeinse triumvirate, perfeksie in 3, is duidelik te sien in 3-enige christelike God, waar 1 deel die ander deel maak op aarde? Nou ja, ek wonder dikwels wie heiden is en wie nie, veral met nagmaalformulier wat kannibalisme suggereer, om God in jou te kry. Moet 'n man die brug kruis of brand?
Hans Richardt

