Swys, glo jy dat aan 'orakel in boek'?

  • 0

Dr Swys, lyk my mos jy glo aan die 'orakel' van Giliomee in boek? Is dit van belang in 'nuwe SA' dat wit 'boer' van Krotoa/ Eva afstam, om die 'nasie' te verenig? Dat net 3 skuite geland het en dat die ander 2 doodgeswyg word, omdat 136 aan boord begrawe moes word? Dat almal in gemengde huwelike nooit kon teruggaan na Europa, agv die beleid van die VOC? Dat daar 2 parallelle openbare maatskappye was, nl Hollandse Oos Indiese Kompanje en Hollandse Wes Indiese Kompanje? Dat die VOC 'n gesamentlike handelspos aan Kaap vir 2 openbare maatskappye was?

Dalk kan jy 'n dokumentêr vir die SABC maak, vanaf Texel (Tessel) tot in die Kaap? Dalk kan jy navorsing doen oor verkiesings aan Kaap vanaf 1562 tot 1790, as daar dan 'n kolonie was? Onder Britte was daar tog gereeld verkiesings vir koloniale parlement in die Kaap. Ons gewone ouens wil nou met feite leef, nie meer met populêre politieke konstruksies van watter aard ookal. Blaf, blaf, balk, balk.

Hans Richardt

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top