Varkspek, kyk 'nedersaksies' op

  • 0

As jy die dialekte wil verstaan, 'google' Nedersaksies-dialekte. Al die 'koninklike afkoms' van 'Franse Hugenote' beweringe uit NP-tyd, kry ook 'n harde kopklap, as jy die korrekte herkoms geskiedenis uit Europese lae lande verstaan. Die Moors-Spaanse genetiese invloed in Europa, verklaar ons velkleur, 'tan' in somer en blyk in winter. Gewilde politieke korrekte konstruksie in 'ou Stellenbosch' voor inkommers die akademiese roomkoek-bubble gebars het, is van 'n ander planeet, daarom dat die Stellenbosch cougar dilemma al in Anton Goosen liedjie uit was. Dink Varkspek, die akademici daar glo dis hul 'godgegewe' reg om oor wit Afrikaners se lot te besluit in SA. As hul 'n kopklap kry daaroor, gooi hul jare daarna nog tantrums omdat 'gewone mense' nie hul 'evangelie' wil glo nie.

Hans Richardt

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top