Die gepaste liedjie vir jou karakter, sal die Nazareth song 'Holy Roller' wees. Ek het Nazareth 'live' gesien en ek dink as 'n aanhanger van my tienerjare van die groep, die konsert net te gou verby was en hul het nie eens stront gepraat as die 4 stuk op verhoog gekom het en weer afgegaan het nie. Dalk moet jy moeite doen om dit te luister, synde jy as 'n sondaar op meer opregte mense se harte trap met jou klakkelose 'rubbish'.
Hans Richardt

