Kultuur vs tradisies?

  • 0

Ek raak die bliksem in as mense aangaan oor 'kultuur' wat eintlik na tradisies verwys. Die huidige kultuur van politieke sosiale konstruksies, is die konvensies of reëls van die gemeenskap, waarbinne tradisies beoefen moet word. Bv tradisie is besnydenis van Xhosa-tienerseuns, binne die grondwetlike kultuur van menseregte in SA. Braai is 'n SA tradisie in somer. Kry tog dié taalterme reg, voor jul akademici van Stellenbosch probeer 'politieke sosiale konstruksie' pleeg op jul Engelse Anglikaner konferensies.

Hans Richardt

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top