Vir die hoeveelheid Kaktus en Voster orrelmissiele wat SAW destyds gehad het, glo ek dat Sasol reeds die brandstof plaaslik gemaak het. Nou ja, urban legends groei by die dag oor 'apartheid'-sekerheid masjinerie destyds. Ek weet dat die Israeli wapenwetenskaplikes plaaslik tegnologie geskep het vir wapensisteme via Krygkor en ander privaat maatskappye destyds. Geen forensiese SA wetenskaplike het van die 1980' s met tasbare bewyse vir wilde spekulasieteorieë vorendag gekom nie. Dis op vlak van Roswell voorval in VSA.
Regter Margo het bevind dat die vliegtuig onvoldoende onderhou was, nes Boeing-tegnici wat outomaties ongelukke bywoon. Ek hoop Boeing is gedagvaar vir hul bevindinge?
Hans Richardt

