Hemp as moontlike ekonomiese redder in SA?

  • 0

Lees ek in 'n bylaag van die Sunday Times 'n artikel van Tiara Walters oor hemp, waarvoor sy 'n eko-prys gewen het in verlede! Dit het gegaan oor 'n projek in die Queenstown-omgewing met hemp. Tony Budden van Kaapstad het 'n huis in Kaapstad gebou uit hemp-produkte en hy bedryf Hemporium. Tans is pryse van hempprodukte by Hemporium en House of Hemp vir rykes. Budden het sy hemphuis in Noordhoek in Kaapstad gebou. Tiara Walters kan by walterst@sundaytimes.co.za gekontak word.

Hans Richardt

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top