Hordes spekulasie-teorieë vlieg rond? Tasbare bewyse is min. In baie se obsessies, is net leuens. Apartheid was al verby in 1984 en tog word nog oor 'apartheid regime coverup' gekwyl op radiostasies vir nikswerd verslaggewers wie duidelik nie aandag tuis kry nie. Boeing het 'n VSA-maatskappy gebruik in herwinning. Ek probeer niemand beskerm nie, maar logika dikteer dat die regering van Mauritius verantwoordelik was vir hul ondersoek in hul gebied water. Wat 'n aansoek gaan help in 'n internasionale aangeleentheid in die SA-grondwethof, verstaan ek nie. Regter Margo het 'n nadoodse ondersoek gedoen van lugramp-slagoffers. Ek dink dat mense êrens 'n gebrek aan verstaan het en gekkegrens politiek will gebruik.
Hans Richardt

