Is geslag in SA nog gevestig:*)? Ek verstaan nie hierdie vloeibaarheid van etnisiteit en geslag in SA nie! Alle bestaande samelewingsnorme word aangeval, nie net bevraagteken nie! Daarom dat ek 'n voorstaander van hippie-era sal bly, toe geslag met voorkoms sigbaar was en 'vrye liefde' tussen man en vrou was. Moenie sê 'christene' het antwoord nie, want 'vloeibaarheid' van geslag lê juis in 'jesus van evangelies' deesdae!
Hans

