Politieke korrekte clichés in SA grens aan gekkeparadys-etiket

  • 0

Ek is al gatvol vir geykte politieke korrekte clichés wat verwag word, anders word 'n etiket van 'verregse' op jou voorkop geplak! Ek bv stel in niks Tamil of Indiër verwant belang nie en verstaan nie hoekom die goed in 'n man se gesig opgedwing word nie. Daar is grondwetlike vryheid van keuse, assosiasie en reg op privaatheid van keuse. Ek noem die as 'n voorbeeld. Integrasie en al die korrekte politieke oordrewe geykte verbale diarree rondom 'integrasie' in SA is oordrewe en erg skeefgetrek. Niemand hoef op persoonlike gedwing te word agv blote sosiale boelietaktieke nie, die wat dikwels onder dekmantel van wedergebore geloof deesdae in SA gesmous word nie.

Hans

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top