Verregs vs links in SA tans?

  • 0

Rsg en Media24 hou daarvan om die terme te gebruik om wit eenheidsgevoel te beskryf vs wit wat wil etnies amalgameer om as politiek korrek gesien te word sosiaal. Nêrens in enige wet is individue op persoonlike vlak verplig om etnies te amalgameer nie! Om rondom die grondwetlike reg van vryheid van keuse mense polities te etiketteer, is blatant vermetel! Tyd om na mediabegrippe te kyk, want dit skep moedswillige wanpersepsies oor wit vs res in SA.

Hans

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top