Wat wil ek bereik?

  • 0

Ek sanik oor politiek en geloof, omdat ek agterkom dat bepaalde groepe bv 'versoening' obsessiewes, dikwels oorboord gaan met hul pogings. Praat saam op Rsg is die klassieke voorbeeld. Die aanbiedster neuk aanmekaar met 'soen om te versoen' op die tradisie van Moa Tse Dong se 'kultuurrewolusie'! SA-kultuur tans is die wetlike raamwerk van die Grondwet en daarbinne word afsonderlike tradisies en gebruike as 'n grondwetlike fundamentele reg gewaarborg, nie as 'verregs' nie, net as 'n Reg! Dit is hierdie vermetelheid van die sosiaal politieke korrektheid drukgroepe op Rsg wat my Gatvol maak! Vryheid van keuse en assosiasie is deel van die geldende SA Grondwetlike kultuur!

Hans

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top