Persoonlike ruimte in Suid-Afrika?

  • 0

Dis vir my 'n bron van bekommernis, dat veral akademici, bv Francois Verster, homself die reg opeis om individue wie opinie gee anders as sy tonnelvisie, ontneem van fundamentele reg van vryheid van uitdrukking? Is dit die houding in klasse op universiteite ook deesdae? Dan is dit blatante geldmors om kinders te laat kloon in 'n individu se tonnelvisie in 'n akademiese roomkoek, vir 'n huis se prys per jaar om na sy snot te luister? Ek dink my 2 dogters moet ambagsvroue word, ten minste sal hul tasbaar kreatief lewe, sonder om ander te beledig om kreatiewe betekenis uit te leef?

Sy en ander se houding op LitNet, het 'n totale aanslag-era-inslag! As jy ander opinie as sy eie bietjie insigte openbaar, moet jy in vergetelheid in beledig word!

Die uwe, Hans Richardt

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top