Dis 'n legitieme grondwetlike strewe waarvoor ek openlik 'n voorstander van is, binne 'n Afrika-tradisie, waar elke etniese groep met die tradisionele wetgewing so 'n wetlike reg as afrikaan gegee is! Ek is 'n wit afrikaan in SA, net soos daar wit afrikane in Marokko is van voor christus se tyd, maw bc! Die feit dat daar van tyd-tot-tyd wit separiste in hegtenis geneem word, beklemtoon die grootskaalse ontkenning en ontneming van wetlike regte deur politieke verwagte korrekte optrede van patetiese meelopers! Ek het verkeerdelik na italianers van Montenegro verwys, wie al eeue 'n graafskap binne Italië is, nes 'n bekende van Benoni 'n prinses in Franse Monte Carlo kon word! My brein staan stil 02h00 in oggend! Stadstate is ou bekende realiteit in Europa en kan as munisipaliteite in SA so 'n wit strewe moontlik maak! Tans vrees ander etniese groepe die wit onafhanlikheidstrewe, want hul is rigtingbedonnerd sonder ons verpestelike wittes!
Hans

