SêNet-briewe

Sê jou sê op die Sê! LitNet se vuurwarm brieweblad oor alles en nog wat. Stuur jou brief aan webvoet@litnet.co.za. Don’t bite your tongue! Turn up the heat and send us your letters and opinions. Send letters to webvoet@litnet.co.za.

Die geweld van oorlog?

Hans Richardt 2013-01-10 Ek het die foto in die Scope as 13jarige gesien!

Ek soek hulp!

Hans Richardt 2013-01-09 My pitsa word 'n sinkplaat!

Yank tank vir retro-yuppie?

Hans Richardt 2013-01-09 Ja, wit was ook in my tyd vrek arm, met diskriminasie wat niks met velkleur te make gehad het!

Buurman?

Hans Richardt 2013-01-09 Ja hy het so Chevy Bellaire gery.

Toe bakkie nog vir 'dkw' bedoel was?

Hans Richardt 2013-01-09 Voor dit 'n statussimbool vir stedelinge was?

Donovan en Bob Dylan?

Hans Richardt 2013-01-09 Where have all the flowers gone? With God on our side?

Ouma Anna?

Hans Richardt 2013-01-09 Sy het gesnuif en daar was altyd snuif en snot op haar bolip! Sy is 1 van die oumas uit die ABO!

My liefde vir motorfietse?

Hans Richardt 2013-01-09 My oom het 'n weermagoorskot Harley Davidsons gekoop.

Lewende nostalgie?

Hans Richardt 2013-01-09 Die groep hippies toer nog die Karoo plat!

Werklik dwars?

Jan Rap 2013-01-09 Sopas 'n baie interessantste program van oor Max du Preez gesien op KykNET, daardie bekende skrywer van Engelse boeke oor Boeresondes, meestal gewaande Boeresondes.

spiritueel gps

Jacobus Faasen 2013-01-09 blameer Duiwelspiek-dissip’l, Helshoogt’-formaliseerd’r,
str’ktureel g’tik, post-Bush-bossies, Self-d’str’ktiveerd’r,

Eerste 2013 uitdaging vir Kobus de Klerk

Thomas 2013-01-09 Kobus sê tog nou vir ons watter universiteit bied hulle biologiese wetenskappe aan met kreasionisme as basis.

Hemp en bamboes as eko vriendelike boumateriaal?

Hans Richardt 2013-01-09 Ek rook nie dagga en eet nie bamboes nie!

Waarmee boer ek?

Trienie 2013-01-09 Die mens self besluit of hy varke op hok wil hou, al dan nie. Dit is nie varke wat die probleem is, maar wel die krag van eie keuse daartoe. Varke bevuil my lewe.

Die leesmasjien, 'n tegnologiese wonder

Johannes Comestor 2013-01-09 Dit is iets waarby ek sal moet aanpas; selfs gewoond aan moet raak. Ek sal my siel as 't ware moet verkoop.

Nostalgie in die nuwe jaar

Mia Willemse 2013-01-09 Aangeheg is 'n paar kiekies vir "Nostalgie in die nuwe jaar".

Indringerspesies en behoud van SA inheemse diversiteit?

Hans Richardt 2013-01-08 Is diversiteit van mense minder werd in SA as die van diere en plante?

Francois Verster as jy Ted Moore status bereik, praat weer met my!

Hans Richardt 2013-01-08 Ons in Benoni het dalk insigte en kwaliteite anders as res van SA?

Jan Rap, jou vabond!

Hans Richardt 2013-01-08 Ek word gereeld Sondae in my slaap gesteur as motorfietse verby brul op pad na 'n watergat met motorfietsband!

Oom Jan Rap, groete ook

SêNet-briefskrywer 2013-01-08 Oom, ek het laas vergeet om te sê ma en pa stuur ook groete.
Top