Where have all the flowers gone? With God on our side? Universal soldier? Padwette, boikotte en sanksies? Ek was vrek bang vir die lugaanvalsirene uit WO2 wat elke nag 21h00 geblaas het aan die anderkant van die dorp, vir die swartes om van die strate te verdwyn! Dit het ook beteken dat harde voetstappe in nag gaan opklink van die swartman wie die slopemmer in toilet kom omruil! Al die naggeluide het my met kloppende hart in die donker kamer laat lê, te bang om te beweeg, as langhaar seun!
Hans


