SêNet-briewe
Sê jou sê op die Sê! LitNet se vuurwarm brieweblad oor alles en nog wat.
Stuur jou brief aan webvoet@litnet.co.za.
Don’t bite your tongue! Turn up the heat and send us your letters and opinions.
Send letters to webvoet@litnet.co.za.
tiekit na Jena
2013-01-16 “Duiwelspiek”-siek-mampara, Self-onn’rdrukk’nd, instemmig,t’n volle, g’heel-’n-al, absoluut, so, in wanopvatt’ng v’renig,
Oom Jan Rap, fôk oom!
2013-01-16 Ek het gedink oom sal my help, maar nou wil oom ons stuur na 'n soort strafkolonie. Nou kan ek sien oom is sommer 'n ou vark!Antwoord op Hans se kommentaar
2013-01-16 Hoe werk jy uit dat ek aan ontkenning ly as ek sê die owerhede is verantwoordelik vir padveiligheid?Voet op die water
2013-01-16 Om jou voet op die water te sit, soos Petrus van ouds in God se Woord, kom nie maklik nie.Sogenaamde Reënboog-nasie
2013-01-16 "Die toekoms wat ek in my land sien het nie meer geleenthede en vryheid nie."Varkspek en Jan Rap, simptome aanspreek van padslagting?
2013-01-15 Jul weet dat jul aan grootskaalse ontkenning ly en dat Enigste Ware oplossing is, om paas-en kersfees as amptelike vakansiedae af te skaf!Reusedwerg, kitskoffie uit bv Duitsland?
2013-01-15 As afrikane, word baie landbouprodukte na bv EU of China of Indië uitgevoer, bv koffie uit Ethiopië!Rasintegrasie vs etniese amalgamasie in SA?
2013-01-15 Tans is SA ten volle etnies en ras geïntegreerd, tog is daar konstant verwysing na sosiale geforseerde etniese amalgamasie op rug van 'n afgestorwe ideaal?Gelykheid en waarde?
2013-01-15 As jy jou eie selfwaarde voortdurend afkraak, agv jou eie etniese herkoms, dan sal jy ander etniese groepe voortdurend aanval met blatante diskriminasie!onkund’-ontkenningskunde
2013-01-15 moerse stryd, Mens S’n, teen ultra-ong’lykheid,van speelveld, skeidsregtersreg, Gini-variëteit,
Vir neef Jannie
2013-01-15 Ek weet nie of dit vir jou 'n skok of 'n verligting gaan kom nie maar ek en jou pa is nie bloedbroers nie.Retief se 'wetenskap' herbesoek
2013-01-15 Retief beweer dat ek die een is wat vir bewyse vra, so asof hulle dit nie doen of self ook daaraan onderhewig is, nie.Plaaswerkerstakings, begin van honger in SA?
2013-01-15 Wel, die jaar het baie sleg begin! 13000 salarisse daarmee heen in mynbou, gaan ekonomie reeds knou!Kingsley en Martin Amis (die voëls en die bye)
2013-01-15 Sover ek kan vasstel, het ek nog nie eintlik oor Kingsley Amis (1922-1995) en sy seun, Martin (gebore in 1949), op SêNet geskryf nie.Padveiligheid
2013-01-15 Daar word baie redes en verskonings vir die "slagting" op die Suid-Afrikaanse paaie gegee maar aan 'n oplossing vir die vraagstuk sal daar nog lank redekawel word.Ideologie is verweef in tradisionele gebruike!
2013-01-14 Geen etniese tradisies en gebruike was ooit vry van ideologiese doelwitte en doelstelling nie!nie nette ruilmiddel
2013-01-14 Kaapse Dokter dáí tyd al b’drywig, lastig,virre Khoisan-aktivis, Maria-mode onnodig,
waarheid, haak-’n-steek’s lief vir sis, vir sy,
safari, Khoi-kraal toe, kort ’n gepast’ kledy
